Welkom by
Molopo Pekans

Kwaliteit Pekanneut bome

Lugpot Stelsel

Waarom die lugpot Stelsel

Die Lugpot-stelsel stimuleer konstante nuwe wortelgroei, deurdat dit ‘n massa gesonde veselwortels ontwikkel as gevolg van die lugsnoei stelsel. Dit verhoog die boom se vermoë om voedingstowwe en water te absorbeer, wat lei tot ‘n gesonder, vinniger groeiende boom.

Waar ons geleë is: